Kremetart Boerdery
Kremetart Limousin
'n Geregistreerde Limousin stoet
Rooi Ivoor Sussex
'n Geregistreerde Sussex stoet
Rooibos Jagsafaris
Bekostigbare jag vir die biltongjagter
Meer oor ons
Kremetart boerdery word bedryf deur Chris en Christie van Zyl op plaas Orleans (Tom Burke distrik). Die boerdery het sy ontstaan gehad in 1994 toe die aanvangklike Limousin stoetery deur Chris begin is. 'n Sussex stoet en jagfasiliteite is ook sederdien gevestig op die plaas.